JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 0 = ?
 
Bookmark and Share
Fasiliteite!!

Hier volg foto's van die bos-lapa, dit is waar die kinders braai en die ouers is meer as welkom om saam daar te kuier!


 

Hier volg foto's van ons lapa, as die ouers nie in die bos-lapa wil kuier nie dan is die lapa die plekkie vir jou!

 

 

 

Liefde, Vertroue en Hoop is die fondasies waarop Adventure Peaks gebou is. As twee ambisieuse onderwysers wil ons graag poog om elke kind wat ons grond betree met die regte begeleiding te lei sodat elkeen met ʼn belewenis kan weg stap.

 

Love, Trust and Hope is the foundation on which Adventure Peaks are built. As two ambitious teachers we want to attempt to give every child the right guidance so that each one can walk away with an experience. 

 

_____________________________________________________________________________________________

 

 

Ons partytjie venue, in Pretoria Oos, is vir jonk en oud! Vir die kinders is daar avontuurlustige aktiwiteite om van te kies en vir die mammas en pappas is daar 'n lapa met 'n groot braai plek en 'n klimraam om die kinders besig te hou.

Vir meer inligting gaan kyk onder ons Aktiwiteite skakel, of skakel ons net direk per telefoon of e-pos.

 

Our party venue, in Pretoria East, is for the young and old! For the kids there are adventurous actiwities to choose from and for the moms and dads there is a lapa with a big braai area and a jungle gym to keep the children busy.

For more information check under our Activities link, or contact us direct per telephone or e-mail.