Search    

Products & Services


Ligging – Ons is ideaal geleë in die Ooste van Pretoria, nie langer as 45 minutes se ry van enige plek in Pretoria nie en so 90 minute se ry van Johannesburg af             &nb

Leadership camps, Teambuilding camps, Sport camps, Parties, Venue hire

Ons is ʼn unieke partytjie venue wat ʼn verskeidenheid aktiwiteite het om van te kies. Ons is geleë in Pretoria Oos, Skakel ons gerus vir meer inligting! Sien jy kans vir ʼn pret belaaide avontuurlustige partytjie vir seuns en dogte

  We are a unique party venue that has a variety of activities to choose from. We are situated in Pretoria East, contact us for more directions.   Are you up for a fun adventurous party for boys and girls with a bush-braai that includes

  Vandag se leerders is môre se leiers, daarom is dit ons verantwoordelikheid om hulle te lei om hulle volle potensiaal te bereik. Adventure Peaks se bosveld leierskampe is so saamgestel dat ons raak aan al die fasette van leierskap. Twee

  Today�s learners are tomorrow�s leaders. That is why it is our responsibility to guide them to reach their full potential. Adventure Peaks� bushveld leadership camps are setup in such a way that we concentr

  Kom maak jou span ʼn eenheid terwyl hulle swaar kry, lekker kry en spangees kry op ʼn opwindende, vol gepakte spanbou naweek. Vir meer oor hoe ons ʼn impak op jou span kan maak, kontak ons gerus.   Hier volg 'n voor

  Come and make your team a unit while they suffer, enjoy and build team-spirit on an exciting, packed teambuilding weekend. For more information on the impact we are going to have on your team, please contact us.  

  Laat die natuur die band tussen jou en jou seun versterk. Kom na Adventure Peaks toe vir ʼn naweek van onder andere Boog-, Pellet-en Kettie skiet. Kom kyk wie is die man en wie die muis tussen jou en jou pa! Hou die Webwerf dop vir datu

  Let nature strengthen the bond between you and your son. Come to Adventure Peaks for a weekend of among other things Bow-, Pellet-and Kettie shooting. Come and see who is the man and who is the mouse between you and your dad! Keep checking t

  Partytjies: Die koste beloop R500 vir die venue wat ook betaal word as n deposito vir jou datum, dan is dit R70 (Stokbrood en wors met ysie en toffie) per kind OF R100 (Stokbrood en wors met alle lekkers en koeldrank asook die ysie en toffi

  Parties: The costs are R500 for the venue and is payable in advance as the deposit for your date. The there is R70 (Stokbread and wors with a ice lolly and toffee) per child OR R100 (Stokbread and wors with all the sweets and cooldrinks as