Gallery
Fasiliteite / Facilities

Hier volg 'n paar fotos van ons fasiliteite / Here follows a few photos of our facilities

Lapa: Word verhuur vir privaat geleenthede of daar kan 'n program vir u uitgewerk word vir spanbou geleenthede of selfs afsluitings funksies / Can be  rented out for private functions or a program can be designed for a teambuilding or end-of-year function

Oorslaap fasiliteite / Overnight facilities: Enkel/Dubbel kamers teen R120 p.p.p.d en Gemeenskaplike kamers teen R100 p.p.p.d / Single/Double rooms for R120p.p.p.n and Common rooms for R100p.p.p.n