Gallery
Fasiliteite/Facilities

 

Hier volg 'n paar fotos van ons Lapa en Oorslaap geriewe!

Lapa: Word verhuur vir privaat geleenthede of daar kan 'n program vir u uitgewerk word vir Spanbou geleenthede of selfs Afsluitings funksies.

Oorslaap fasiliteite: Enkelkamers teen R150 p.p.p.d en Gemeenskaplike kamers teen R100 p.p.p.d