Gallery
Leierskamp - Gekomnineerde Skool Hendriena
Ons eerste Leierskamp was n groot sukses, die kinders het in tente geslaap en het baie uitdagings en opwinding gehad in die twee dae.