Gallery
Lapas

Hier is 'n paar fotos van ons Lapas om jou 'n beter idee te gee van hoe ons plekkie lyk. Die Bos-lapa word meeste van die tyd gebruik deur die ouers omdat dit juis is waar die kinders braai maar die Lapa is geskik vir enige geleentheid en kan enige tyd eerder gebruik word.