Leierskampe, Spanbou kampe, Sport kampe, Partytjies in Pretoria Oos - Wat bied ons jou?
Ligging – Ons is ideaal geleë in die Ooste van Pretoria, nie langer as 45 minutes se ry van enige plek in Pretoria nie en so 90 minute se ry van Johannesburg af
Oornag fasiliteite – Ons het gemeenskaplike kamers (15-20 kinders per kamer) met stappelbeddens, ideaal vir skool-, sport-, leiers- en spanbou kampe