Kostes
Partytjies: Hindernisbaan, Survivor, Amazing Race, Minute to Win it en Boeresport. Kontak ons gerus vir meer informasie.
Lapa Verhuring: Die koste beloop R2500 vir 6 ure vir 1-30 persone. Breekware word ook verhuur en n kwotasie kan vir u uitgewerk word.
Groep akkommodasie: Die terrein kan huidiglik 140 slaap in die gemeenskiplik kamers en 21 in die enkel/dubbel kamers.
Etes koste per ete word as volg uiteengesit:
- Oggend - R65
- Middag - R75
- Aand - R85
- Aand (Braai) - R150
Kamp Soorte:
- Voortrekker kampe
- Leierskampe
- Hokkie kampe
- Spanbou kampe
- Enige kamp wat van u kant af versoek word...