Nee, maar wel in die hoof lapa.
Ja daar is toilet geriewe maar jy hoef niks saam te bring nie ons voorsien alles.
Ons speel Minute to Win it in die groot lapa.
Dit kan gebeur dat daar 2 groepe in die lapa is maar hulle sal apart deel neem aan die aktiwiteit.