Search    

Spanbou Dae/Naweke

 

Kom maak jou span ʼn eenheid terwyl hulle swaar kry, lekker kry en spangees kry op ʼn opwindende, vol gepakte spanbou naweek.

Vir meer oor hoe ons ʼn impak op jou span kan maak, kontak ons gerus.

 

Hier volg 'n voorbeeld van 'n Spanbou dag vir volwassenes:

Tyd

Aktiwiteit

9:00 � 9:30

Oggend ete � Koffie/Tee/Sap met beskuit en muffins

9:30 � 10:15

Brein aktiwiteit

10:15 � 10:30

Fisiese aktiwiteit - Boogskiet

10:30 � 10:45

Breuk

10:45 � 11:30

Brein aktiwiteit

11:30 � 11:45

Fisiese aktiwiteit � Kettie skiet

11:45 � 12:30

Brein aktiwiteit

12:30 � 13:15

Middag ete  - Lasagne en Slaai

13:15 � 14:00

Brein aktiwiteit

13:30 � 13:45

Fisiese aktiwiteit � Pellet skiet

13:45 � 14:30

Breuk

14:30 � 15:00

Brein aktiwiteit

15:00 � 15:30

Fisiese aktiwiteit � Besem Gholf

15:30 � 18:00

Braai

Koeldranke sal gedurende die breuke verskaf word en drankies gedurende die braai.

 

Die kostes beloop R350 per persoon en sluit alle aktiwiteite, etes en drankies in.

 

As u enige verdere vrae of versoeke het, skakel ons gerus.

 

Groete

Antoinette en Jackie

 

 

Hier volg 'n voorbeeld van 'n Spanbou naweek vir kinders:

 

                Vrydag

Tyd

Aktiwiteit

14:00

Arriveer

14:00 � 14:30

Middag-ete

14:30 � 15:30

Slaan tente op

15:30 � 17:30

Aktiwiteit 1

17:30 � 18:00

Ontspan

18:00 � 19:30

Aand-ete

19:30 � 20:30

Aktiwiteit 2

20:30 � 21:30

Ontspan om vuur

21:30

Slaap tyd

                Saterdag

Tyd

 

06:30 � 07:00

Opstaan tyd

07:00 � 08:00

Oggend-ete

08:00 � 10:00

Aktiwiteit 3

10:00 � 11:00

Slaan tente af

11:00

Vertrek

 

  Die koste beloop R250 per speler en sluit alle etes en aktiwiteite in.

  Daar is 'n addisionele koste as jou eie tente nie gebring word nie.